Hoërskool Blomberg
Klastoets 1
Graad 10 –
Samestelling en struktuur van
die atmosfeer
40 minute : 35Punte
Instruksies:
Beantwoord al die
vrae
Skryf netjies en
leesbaar
Moenie vrae oop los
nie
Skryf al jou
antwoorde op die antwoordblad
Kyk na die punte toekenning
om te bepaal hoe deeglik jy dit moet bespreek
Vrae:
1. Definieer die volgende terme:
a.
Insolasie (2)
b.
Straling (2)
c.
Aardstraling (2)
d.
Bestraling (2)
[8]
2.
Bespreek
twee maniere hoe hitte tot die aarde deurdring en . wat hierdie hitte-oordrag
kan verhoed? (4)
3.
Ontwerp
ʼn skematiese voorstelling van die vier lae in die atmosfeer asook die pouses
wat ten toon gestel word (7)
4.
Bespreek
ʼn duidelike verskil tussen temperatuur- inverse en diverse? (4)
5.
Verskaf
ʼn verduideliking van waar die osoonlaag voorkom?
(2)
6.
In
jou eie woorde, bespreek wat die impakte wat CKF’s is in die osoon laag en wat
dit daaraan doen? (6)
7.
Bespreek
wat die impakte van hierdie vernietiging van die osoonlaag op die plante en natuur
in die omgewing het? (4)
[Totaal:
35]
Hoërskool Blomberg
Klastoets 1:
Samestelling en
struktuur van die atmosfeer
Memorandum
Graad 10
35Punte: 40 minute
1.
a.
Inkomende
stralingü vanaf die son ü (2)
b.
Energie
beweeg in elektromagnetiese golwe vanaf ʼn bron soos die son üdeur die
ruimte na die aardoppervlakte wat dan geabsorbeer word. ü (2)
c.
Energie
wat van die aarde afkom üof daardeur uitgestraal word ü (2)
d.
Energie
wat van een bron, soos die son, ü deur elektromagnetiese velde beweeg na die aarde en
geabsorbeer wordü (2)
[8]
2.
*Horisontale
hitte-oordrag ü – voorkom dat trope warmer word en poolstreke kouer
word. ü
*Vertikale
hitte-oordrag ü – voorkom dat aardoppervlak warmer word en atmosfeer
koeler word. ü (4)
3.
Mesopouse ü
|
Termosfeer ü
|
|
|
|
|
|
Troposfeer ½
|
|
Aardoppervlak½
|
(7)
4.
*Temperatuurdiverse – daling van temperatuur ü met toename
in hoogte ü
*Temperatuurinverse – styging van temperatuur ü met toename
in hoogte ü (4)
5.
Stratosfeer
üdus tussen die
troposfeer en die Mesosfeerü (2)
6.
CFK’s
is gasse wat in ons atmosfeer uitgelaat wordü deur motors en groot fabrieke ens. ü
UV-strale
breek ü die CFK’s af ü
Afbreekprodukte
ü vernietig die
osoonlaagü (6)
7.
Mense
– enige tipes kankersü, asemhalings probleme, vel probleme soos sonbrandü (enige 2)
Plante
– brande, ü plante kry nie nodige suurstof en reën en stikstof nie,
swak opbrengsü (4)
Totaal: 35
Lae Orde Opvoedings Strategie
|
Middel Orde Opvoedings Strategie
|
Hoër Orde Opvoedings Strategie
|
40%
|
40%
|
20%
|
Vraag 1;
Vraag 4 en
Vraag 5
|
Vraag 2;
Vraag 6 en
Vraag 7
|
Vraag 3
|
No comments:
Post a Comment